Skaars ‘n maand nadat die Afrikaanse sanger Brendan Peyper sy verlowing aangekondig het, het nog ‘n stukkie goeie nuus hom te beurt geval – hy word nie meer gesekwestreer nie.
Die nuwe uitgawe van Die Papier, wat vandag op die rakke is, bied vir jou al die jongste nuus, insig en agter-die-skerms-drama van ’n baie bedrywige week in SA politiek.
Vreemd . . . en normaal? Die Papier het by tálle kenners gaan aanklop oor die woeste weerverskynsels wat hierdie week wyd en syd oor Suid-Afrika uitgespeel het.
In dié propvol uitgawe van Die Papier word daar berig oor die nuutste in die waterkrisis in Johannesburg en moontlike regsaksie teen die metroraad.
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke én aanlyn beskikbaar.
Read in todays edition of Die Papier the controversy surrounding the position of John Steenhuisen, minister of agriculture.
Jana Marx, politieke redakteur van die nuwe Afrikaanse weekblad, Die Papier, kyk van nader wat verwag kan word in môre se grotingsrede.