Amos van Dyk (69), van die Paarl is Dinsdagoggend (8 September) in Paarl-hospitaal dood nadat hy Saterdag (5 September) by Rusthof-ouetehuis ernstige brandwonde opgedoen het.
Brand in Vredenburg-hokkie eis na bewering die lewens van ma en kind.
Die buitepasiënte-afdeling van die Paarl-hospitaal is die afgelope Dins- dag (4 Augustus) amptelik heropen nadat dit in Januarie vanjaar in ’n brand verwoes is.
Die gemeenskap van Greenville in Fisantekraal buite Durbanville is in rou nadat twee jong seuns Vrydagnag in hul ouma se huis doodgebrand het.
Die man wat verantwoordelik gehou word vir die verwoestende brand by Paarl-hospitaal uitgebreek het, is vir verdere psigiatriese evaluasie gestuur.
Brandbestryders bekamp tans ’n brand in die Bainskloofgebied terwyl die Bainskloofpas steeds ná onlangse oorstromings vir verkeer gesluit bly.
’n Gebarste band aan ’n vragmotor se sleepwa het Donderdagaand groot opskudding in Darling veroorsaak toe die voertuig aan die brand geslaan het.
Pottie Potgieter (65) van Fauna in Bloemfontein is Maandag in ‘n verwoestende brand in die kamer van sy huis dood.
Twee maande ná die Kersdag-brand wag slagoffers steeds op hulp terwyl hulle nou tydelike erwe eis, maar die Stad Kaapstad het hul versoek van die hand gewys.
‘n Brand op Paarlberg is met die hulp van drie helikopters geblus te midde van ‘n hittegolf, wat die week uitgebreek het.