NAMIBIë – Namibië se ergste bek-en-klouseerkrisis in ses dekades kan Suid-Afrikaanse beesboere raak indien die handel in speenkalwers ontwrig word en meer Namibiese vleis op die plaaslike mark beland. Namibië…
Landbouminister Willie Aucamp se ingryping met bewerings van hoë pryse vir entstowwe teen bek-en-klouseer, word verwelkom as pro-aktief.
Van 772 gevalle is 577 beheer; 195 gevalle is egter aktief en onder kwarantyn. Die grootste konsentrasie is in noordelike en oostelike dele van die Vrystaat.
Die Wes-Kaapse departement van landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme het vandeesweek ‘n uitbreking van bek-en-klouseer in Stellenbosch bevestig.
Die bevestigde gevalle van bek-en-klouseer in die Vrystaat het nou op 620 te staan gekom, nadat ‘n bykomede 12 gevalle bevestig is.
‘n Uitgelekte e-pos vanuit die minister van landbou se kantoor het landboubetrokkenes warm om die kraag weens die strekking dat die bek-en-klouseer ramp nie ernstig opgeneem word nie.
Vrystaat Landbou sê risiko-gebaseerde model teen bek-en-klouseer gaan nie vir die situasie in Suid-Afrika werk nie.
Die Vrystaat se bek-en-klouseeruitbreking het 604 bevestigde gevalle bereik nadat nog 11 nuwe gevalle hierdie week aangemeld is.
Minister moet ophou om die bek-en-klouseer-uitspraak verkeerd voor te stel
Francois Rossouw van SAAI sê hoewel die landbousektor drie belangrike veldslae gewen het in die stryd teen bek-en-klouseer, is die oorlog nog lank nie verby nie.