Die uitbreking van bek-en-klouseer onder ’n trop van 17 beeste is bevestig, waarvan sewe positief getoets is. Inenting is glo reeds begin.
Die Swartland-munisipaliteit wag op uitslae van laboratoriese toetste om ‘n moontlike geval van bek-en-klouseer op ‘n plaas in die gebied te bevestig.
Boere word versoek om samewerking te gee wanneer betrokke amptenare hul plase besoek om kuddes vir bek-en-klouseer te inspekteer.
Bek-en-klouseer is een van die mees ontwrigtende siektes vir die suiwelbedryf, het Eduard Loubser, voorsitter van die Durbanville-landbouvereniging, gesê.
Kommer by boere van Durbanville en omgewing oor die landwye krisis rondom bek-en-klouseer het oorgekook by ‘n vergadering.
Vrystaat Landbou (VL) hoop dat pres. Cyril Ramaphosa in sy staatsrede die krisis met bek-en-klouseer in Suid-Afrika sal aanspreek.
“Hierdie vroeë besluit stel telersgenootskappe in staat om hul beplanning betyds aan te pas en voorkom groter risiko’s later.”
Die Swartland-munisipaliteit het sy kommer uitgespreek nadat ‘n bevestigde geval van bek- en klouseer bekendgemaak is in die naburige Drakenstein-munisipaliteit.
‘n Positiewe geval van bek- en klouseer (BKS) in Mbekweni, Paarl, is Vrydag (6 Februarie) bekend gemaak deur die Wes-Kaapse departement van Landbou se veeartseny afdeling.
Landbouorganisasies soos Vrystaat Landbou neem nou regstappe om dringende optrede te eis om bek-en-klouseer wat rampafmetings aanneem, te stuit.