Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Soektog na vermiste Kuilsrivier-man in Du Toitskloof tydelik opgeskort
Soektog na vermiste Kuilsrivier-man in Du Toitskloofberge Sondag opgeskort weens ongure weer, maar sal hopelik binnekort hervat word.
-
Wes-Kaap maand BKS-vry: geen nuwe voorvalle aangemeld
Altesaam 161 713 entstofdosisse vir bek-en-klouseer is tot dusver by 730 persele in die Wes-Kaap toegedien, wat ‘n 35%-dekking verteenwoordig.
-
Vonnis oor 3 dogters se verkragting kom nadat pa vroeër skuld beken
Die drie dogters van ‘n man wat hulle vir jare verkrag het, het in hul impakverslag verduidelik watter uitwerking dit op hul lewens gehad het.
-
2025 was ‘een van ergste’ vir plaaslike boere in die Swartland
Agri Malmesbury het die afgelope week sy jaarvergadering in die Freek Standersaal aangebied. John Dürr, wat as voorsitter herverkies is, het in sy jaarverslag verwys na die uitdagings wat dié…
-
Nuwe sementaanleg sal 1,5 miljoen ton sement per jaar kan vervaardig
Die nuwe RK3-sementaanleg wat tans op die bestaande PPC-aanleg in Riebeek-Wes ontwikkel word, behoort teen middel 2027 die eerste sement te produseer.
-
Verkragter-pa se saak ná vyf jaar steeds nie afgehandel
Die vonnisoplegging van ‘n pa wat reeds verlede jaar aan die verkragting van sy drie dogters, toé minderjariges, skuldig bevind is, is weer ‘n keer uitgestel.
-
BKS in Wes-Kaap: 75 203 diere in geïdentifiseerde brandpunte reeds ingeënt
Altesaam 25 gevalle van Bek-en-klouseer is tot dusver in die Wes-Kaap aangemeld met 12 wat bevestig is. In reaksie hierop is ‘n uitgebreide inentingsprogram aan die gang.
-
Positiewe geval van bek-en-klouseer buite Malmesbury bevestig
‘n 10-km-beheergebied het van Maandag (9 Maart) af amptelik in werking getree nadat ‘n positiewe geval van bek-en-klouseer in die Swartland bevestig is.
-
Vertoning ‘enig-in-sy-soort’ binnekort op die planke in Moorreesburg
Willie Joubert (19) vermoed hy is die jongste, indien nie die enigste, wat op sy ouderdom ‘n talent- en vermaaklikheidsvertoning van dié omvang na die Swartland bring.
-
Swartland sportsentrum vereer by provinsiale toekennings
Malmesbury se Swartland-gemeenskapsportsentrum, beter bekend as Score, was onder vanjaar se wenners by die Wes-Kaap sporttoekenningsgeleentheid wat Saterdag (28 Februarie) in die Paarl gehou is.









