Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Vlammehel op plase in Swartland, vragmotors bly in die slag
‘n Graanland en ‘n vragmotor van Thys van Niekerk het Donderdag omstreeks 14:13 op sy plaas Oumuur in die omgewing van Koringberg aan die brand geslaan. Van Niekerk, wat op…
-
Die “Malmesbury-missiel” onttroon Franse se Dupont
Pieter-Steph Du Toit het Antoine Dupont as die beste speler onttroon, kort voor die Springbokke die Franse Saterdag pak.
-
Phillip Henn: Die geliefde akteur wat soveel meer as ‘n sepiester was
Die geliefde akteur, Phillip Henn wat gister in die ouderdom van 63 oorlede is, was vir jare lank ‘n bekende inwoner van Jeffreysbaai. Henn, wat bekendheid verwerf het vir sy…
-
Swartland se graanvooruitsigte onder druk na swak September-reënval
Die Swartland se grane het vanjaar oor die algeheel die hele seisoen belowend gelyk. ‘n Ver ondergemiddelde reënval gedurende September het egter onsekerheid onder die streek se produsente gebring, wat…
-
Bouwerk aan skool vorder
Bouwerk aan die splinternuwe hoërskool in Malmesbury vorder fluks, het die Wes-Kaapse departement van onderwys bevestig. Groot opgewondenheid heers oor dié ontwikkeling, wat eersdaags onder ouers en leerders vir ‘n…
-
Oorskot gevind: Polisie vra hulp om oorledene te identifiseer
Die oorskot van ‘n man is onlangs op die plaas Watervlei in die omgewing van Moorreesburg gevind. Die polisiewoordvoerder AO Nicolette Visagie sê ‘n werker wat besig was om gras…
-
SKOU-FOTO’S| Diversifiseer besoekersekonomie om toerisme na die Weskus uit te brei
Die Weskus-distriksmunisipaliteit se hoof van toerisme, Heinrich Robertson, het die afgelope week gedurende vanjaar se Swartland-skou, paneelbesprekings op die skouterrein saam met verskeie gassprekers aangebied, wat tot insiggewende gesprekke gelei…










