Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Leer is glo die skuldige ná politieke party heining beskadig
Katrina Karolus se heining is beskadig toe mense verkiesingplakkate probeer opsit het. Die wykskandidaat het om verskoning gevra.
-
‘Meneer Atletiek’ vuur sy laaste skoot na 38 jaar diens
Ralph Cuttings, beter bekend as ‘Meneer Atletiek’, het Saterdag (24 Oktober) sy laaste skoot op die atletiekbaan van Liebenberg Primêr in Wesbank, Malmesbury, by die St. Thomas Primêre skool se…
-
Onderwysers knak onder voortslepende bendegeweld by Worcester-skool
Desperate onderwysers reik uit na minister van polisie om bendegeweld op skool te help vas vat.
-
KYK | Diazville Primêr vier Joshlin se verjaarsdag
Diazville Primêr vier Joshlin se negende verjaardag en hou hoop lewend.
-
Polisievrou van Lichtenburg doodgery by voetoorgang voor winkelsentrum
Medelye stroom in ná die 53-jarige Eunice Nortman aan haar beserings beswyk nadat ‘n voertuig bo-oor haar gery het terwyl sy ‘n voetoorgang oorgesteek het.
-
Moordverhoor van Paarlse boere begin in Kaapstad
Die verhoor van twee Paarlse boere wat onder meer van moord aangekla word, sal komende Maandag (26 Oktober) in die Wes-Kaapse Hooggeregshof in Kaapstad begin.
-
Man van Langebaan vas wat na bewering driejarige kleuter verkrag
Die beweerde verkragting van ’n driejarige kleuter in Seaviewpark in Langebaan het inwoners geskok. Die 21-jarige verdagte verskyn weer op 27 Oktober in die Hopefield-hof.
-
Ongeluk versper R311 buite Riebeek-Wes
Verkeer is tydelik ontwrig nadat ‘n swaarvoertuig se band op die R311 gebars het en koring oor beide bane versprei het.
-
KYK | Op my Eisj-ster wen boksgeveg teen oud-Springbok Ollie le Roux
Dit was nie Ollie le Roux se dag in die bokskryt nie. Die oud-Springbokrugbyspeler (53) het teen teen die Op my Eisj-ster JP Smith (36) te staan gekom.
-
KYK | Matrikulant van die Jaar: Finaliste pak eindronde, maak skitter-indruk
Hier is die foto’s van die eindronde en glansryke aanwysing van die Matrikulant van die Jaar vir 2026, geneem deur Charl Devenish.










