
-
Hoërskool Strand se onderwysers blink uit
Dit is nie net spelers by Hoërskool Strand wat presteer nie – daar is ook verskeie Arend-onderwysers en –afrigters wat baie aktief by sport betrokke is. Kieron van der Merwe, […]
-
Hoërskool Vryburg 1ste Rugbyspan vs Hoërskool Upington
HP Joubert VHS het ‘n vrienskaplike wedstryd (in die minder vriendelike weer) teen Hoërskool Upington oortuigend, 24-0 gewen. HP Joubert het Vryburg se eerste drie, Letlogonolo Kgaudi die tweede drie […]
-
Union’s historic moment as time capsule is buried
To mark the Union Schools’ 100th year, a time capsule was recently buried on campus, leaving a gift for future generations to unearth. The capsule, which is to be opened in […]
-
HOËR JONGENSKOOL STYLE EVENT 2020
Hoër Jongenskool, Paarl, het hul ‘Style event’ aangebied. Sebastian Boshoff is verkies as Mnr. Fotogenies en Mnr. Persoonlikheid is Sebastian van Dyk. In die 3de plek vir die Mnr Boishaai […]
-
BRACKENFELL HIGH SCHOOL – FIRST TEAM CRICKET CAPPING
Brackenfell High School had their first team Cricket Capping Ceremony before this weekend interschool match against Tygerberg High School. The first team were honoured to have had George Linde from […]
-
Internasionale gaste besoek Paul Roos Gimnasium
Die Poolse groep by Kaappunt Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, speel dié week gasheer vir twee skole uit Europa. Die leerders van Canisius in Almelo, Nederland, is hier as deel van […]
-
Oud-Paul Roosers vat voor!
Steven Kitshoff Drie van Paul Roos se oud-leerders is beloon met leierskapsposisies in hulle onderskeie rugbyspanne. Steven Kitshoff (2010) is aangewys as kaptein van die Stormers terwyl Jacques van Zyl […]
-
Paul Roos Gimnasium Atleet skitter by Prestige Atletiekbyeenkoms
Joshua Acker, ‘n graad 9-leerder van Paul Roos Gimnasium, is aangewys as die beste junior seuns veldatleet tydens die Prestige Atletiekbyeenkoms wat op 12 Februarie op die Dal Josafat Stadium […]
-
Paul Roos Gimnasium se Bevan en Jared verwerf groen en goud
Vlnr: Jared Africa en Bevan Simons Bevan Simons en Jared Africa van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, is ingesluit in die SA o/18-sewesspan wat die naweek van 28 en 29 Februarie […]
-
Hoërskool Strand Rolbalspelers in WP-spanne
Juan Joubert, Jozua Bezuidenhout en Christiaan Booysen Ses rolbalspelers van Hoërskool Strand is in die onderskeie WP-spanne opgeneem om vanaf 22 tot 28 Maart in Bloemfontein aan die Interdistrikte Toernooi deel […]













