Hoër Jongenskool, Paarl, het hul ‘Style event’ aangebied.

Sebastian Boshoff is verkies as Mnr. Fotogenies en Mnr. Persoonlikheid  is Sebastian van Dyk. In die 3de plek vir die Mnr Boishaai title, is Sebastian van Dyk, met Keith Jonker Hoër Jongenskool se Mnr Boishaai vir 2020 is PW van Heerden.

Baie geluk aan elke deelnemer sowel as @leahmusieksa vir uitstekende vermaak!

#boishaai

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article