Steven Kitshoff

Drie van Paul Roos se oud-leerders is beloon met leierskapsposisies in hulle onderskeie rugbyspanne.

Steven Kitshoff (2010) is aangewys as kaptein van die Stormers terwyl Jacques van Zyl (2014) en Ben-Jason Dixon (2016) onderskeidelik van UWC en Maties se Varsity Cup spanne.

Jacques van Zyl (links) en Ben-Jason Dixon (regs)

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article