Joshua Acker, ‘n graad 9-leerder van Paul Roos Gimnasium, is aangewys as die beste junior seuns veldatleet tydens die Prestige Atletiekbyeenkoms wat op 12 Februarie op die Dal Josafat Stadium in die Paarl aangebied is. Tydens die byeenkoms ding Paul Roos Gimnasium saam met Bloemhof mee as Bloemroos teen die spanne van Paarl Gimnasium asook die gekombineerde span van die Hoër Jongenskool en die Hoër Meisieskool van die Paarl. Joshua het eerste plekke behaal in beide die gewigstoot (afstand van 17.05m) en skyfwerp (afstand van 51.77m) vir seuns o/15.
Home » Paul Roos Gimnasium Atleet skitter by Prestige Atletiekbyeenkoms
Paul Roos Gimnasium Atleet skitter by Prestige Atletiekbyeenkoms

Paul Roos Gimnasium Atleet skitter by Prestige Atletiekbyeenkoms
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Durbanville en Waterkloof stap met louere weg in Dink of Sink-eindronde
Die Hoërskole Durbanville in Kaapstad en Waterkloof in Pretoria het die afgelope naweek koning gekraai…
by
TygerBurgeron
-

SCHOOLS’ RUGBY: This weekend’s top results
Paarl Gimnasium 50 – 0 Diocesan CollegePaarl Boys’ High 69 – 12 Boland LandbouHoërskool Durbanville…
by
Novus Mediaon
-

Interskole: Kookwater-rugby verwag wanneer Grey en Paarl Gimnasium mekaar in Bloemfontein pak
Die interskole tussen Grey Kollege en Paarl Gimnasium vind hierdie naweek in Bloemfontein plaas. Skoolhoof…
by
Lientjie Mentzon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.

