Vlnr: Jared Africa en Bevan Simons

Bevan Simons en Jared Africa van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, is ingesluit in die SA o/18-sewesspan wat die naweek van 28 en 29 Februarie aan die Windhoek Internasionale Sewestoernooi in Namibië gaan deelneem. 

Beide spelers is tans o/17.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article