
-
Laerskool Stulting Kinderkuns & Kuieraand
Wat is dan nou lekkerder as om te knip en plak, te teken en te verf en op ‘n heerlike avontuur na die land van kleur en kreatiwiteit te reis… […]
-
Laerskool Stulting: Rugby- en netbalnuus
Die afgelope tyd was weer propvol opwinding vir Laerskool Stulting, Humansdorp, se netbal- en rugbyspanne. Alhoewel hulle opponente baie sterk was, het die spanne oor die algeneem goeie resultate behaal. […]
-
EHS se o/14- en o/16A-Hokkiespanne val vas
Voor vlnr: Landi Erasmus, Jaclyn Venter en Rebecca Cloete Middel vlnr: Inge van der Walt, Anzé Mentz, Nathalie Nel, Inge Greyling en Therize Reichert Agter vlnr: Zané du Plessis, Simoné […]
-
Laerskool Park bied aan “The Show”
By “The Show“, aangebied deur Laerskool Park van Mosselbaai, kry Berta die Baardvrou en Triple XL se lewens ‘n nuwe betekenis as hulle vir PT Barnum ontmoet. En wat is […]
-
Hoërskool Cradock beleef puik interskole
Dit is lekker om Inter skole te wen Die jaarlikse interskole tussen Hoërskool Cradock en Gill Kollege het op 26 en 27 Julie plaasgevind. Dit was ‘n ekstra-spesiale naweek vir […]
-
Uppie bied Groot sport tydens Groot Interjol
Hierdie naweek, vanaf 8 Augustus, bied Hoërskool Upington weer die jaarlikse derby tussen Hoërskool Upington en Hoërskool Duineveld. Opwinding heers al seker die afgelope maand oor dié groot ontmoeting en […]
-
Laerskool Hartswater Landloop
Laerskool Hartswater se landloopatlete het onlangs aan ‘n liga-byeenkoms by Hoër Landbou Skool in Jan Kempdorp deelgeneem. Well done boys and girls!
-
Hoërskool Hartswater hou Games night
Die BK van Hoërskool Hartswater het ‘n Games Night aangebied. As toegang moes Hartsies nie geld gee nie, maar eerder klere skenk. Dit sal later oorgedra word aan ‘n liefdadigheidsorganisasie. […]
-
Aliwal North High School Rugby vs Cathcart
Aliwal Noord het die naweek van 27 Julie teen Cathcart in Aliwal te staan gekom. Dit was ‘n baie goeie wedstryd waarin daar ‘n paar mooi driee gedruk is. Die […]
-
Camps Bay High School takes over Soup Kitchen
Camps Bay High School “took over” the Ladles of Love Soup Kitchen at The Haven Night-Shelter in Green Point on Thursday, 25 July. Camps Bay High School pupils prepared and […]














You must be logged in to post a comment.