
-
Hoërskool Punt-tennis bedank borge
Voor vlnr: Kayla Esselen, Megan Leonard, Minette van Zyl, Mieke Theron, Anika Otto en Karen Theron Agter vlnr: Wouter Dercksen, Serett Kruger, Mnr. George Krause (Harcourts Mosselbaai), Mnr. van Tonder […]
-
INTERSKOLE: HOËRSKOOL PUNT vs LANGENHOVEN GIMNASIUM
1Ste span kapteins: Taegan van Niekerk (seunshokkie), Janade Shaw (dogtershokkie), Heinrich Alberts (rugby), Winona Huisamen (netbal) en Ian Pautz (gholf) Die jaarlikse Interskole vind op Saterdag, 3 Augustus op die […]
-
Outeniqua Primary School learner excel at District Spelling Bee
The District Spelling Bee was held at George-South Primary on Saturday, 26 July. Simoné Michaels from Outeniqua Primary School achieved 2nd place and will therefore take part in the Western […]
-
Erries geniet Buffelpoort-tennistoernooi
Hoërskool Ermelo se tennisspelers het die naweek vanaf 19 tot 21 Julie deelgeneem aan die Buffelspoort-tennistoernooi. Skole soos Wesvalia, Hartebeespoort, Klerksdorp, Sasolburg, Potchefstroom Gimnasium, Montana en Affies het gesorg vir […]
-
Errie-koor laat gehoor in vervoering
Die Hoërskool Ermelo-koor, wat bestaan uit 60 lede, het Dinsdagaand, 23 Julie, deelgeneem aan ‘n koorfees te NG Moedergemeente, Bethal. Die gehoor is meegevoer deur die suiwer klanke van die […]
-
Skepper van Slym kuier by Laerskool Stulting
As daar nou iemand is wat met woorde kan toor en kinders op ‘n verbeeldingsreis na ‘n ander wêreld vol geliefde karakters kan neem, is dit Fanie Viljoen. Die skepper […]
-
MOOIRIVERRUGBY: TWEE SPANNE WEN NW-LIGA; 4 SPANNE NW-NAASWENNERS
Baie geluk aan die 6 van die 9 rugbyspanne wat in die finale ronde van die Noordwesliga gespeel het. Twee van die spanne het die liga gewen en 4 spanne […]
-
LAERSKOOL MOOIRIVIER SKAAKSPELERS SKUIF REG
Drie van Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se skaakspanne het op 26 en 27 Julie in die finale rondte van die Kenneth Kaunda Distrikspankompetisie deelgeneem en baie goed gevaar. Die skool se […]
-
Laerskool Stulting Bulletjiedag
Die o/7 rugbyspan en Juffrou Rienie is reg vir die wedstryd en kan nie wag om te begin speel nie. Die o/7 rugbyspan en Juffrou Rienie is reg vir die […]
-
Liggie Siviele leerders Mpumalanga Kampioene
Drie van Ligbron Akademie vir Tegnologie se Siviele Tegnologie leerders het onlangs aan die Mpumalanga SAICE brugbou kompetisie deelgeneem. Hul brug is van stokkies gemaak en weeg maar ‘n skrale […]














You must be logged in to post a comment.