
-
Stulting Primary School: Pollution education
This week they explored the theme “Pollution” which is an environmental issue and very important for learners to understand the importance of helping prevent pollution. Not only is pollution a […]
-
EHS-rugby oorwin in Virseker Beker-uitspele
Op Saterdag, 27 Julie, het die Erries se o/15A- en eerstespan aan die eerste rondte van die Virseker Beker deelgeneem. Die o/15A-span speel uitsonderlike rugby en wen Hoërskool Bastion met […]
-
Erries aangewys as Mpumalanga-kampioene
Twee van Hoërskool Ermelo se dogters-hokkiespanne het op Saterdag, 27 Julie, aan die Mpumalanga-finaal deelgeneem. Al die dogters het uitstekende spel en karakter getoon. Die o/15A-span het teen HTS Witbank […]
-
Hoërskool Oudtshoorn by sportdag op Bradasdorp
Struisies het Saterdag, 27 Julie, ‘n sportdag op Bredasdorp bygewoon. Die uitslae van hul verskeie spanne is as volg: • 1st Rugby team lost 21-17 • 1st Hockey boys won […]
-
Laerskool Park: “The Show”
Laerskool Park, Mosselbaai, is besig om hul vere reg te skud vir “THE SHOW”. Hierdie revue wat plaasvind vanaf 12 tot 15 Augustus, handel oor die storie van The Greatest […]
-
Laerskool Stulting Netbal
Die afgelope tyd was weer propvol opwinding op Laerskool Stulting se netbalbane. Die leerders het puik gespeel tydens die onderskeie wedstryde! Oor die algeneem is goeie resultate is behaal! Hier […]
-
Laerskool Stulting Rugby
Stulting se Bulletjies na ‘n heerlike wedstryd! Dis belangrik om sommer al vroeg-vroeg goeie sportmanskap by ons kinders te kweek… Die afgelope tyd was weer propvol opwinding op Laerskool Stulting […]
-
Union High School learner celebrates 50th Hockey cap
In an encounter against Pearson High School on Saturday, 20 July, Union High School’s 1st hockey team centre-half, Chelsea Theron claimed her 50th cap for the school’s 1st hockey team. […]
-
HSDA HOKKIE VAAR BAIE GOED IN TOERNOOI
Twee hokkiespanne van Hoërskool De Aar het aan die Platteland Astro Toernooi op Upington deelgeneem. Die spelers het hul staal behoorlik getoon in die 16 wedstryde wat gespeel is. Die […]














You must be logged in to post a comment.