Die uitslae van die Prestige Atletiekbyeenkomsis as volg:

Hoër Jongenskool Paarl en Hoër Meisieskool Paarl: 894
Paarl Gimnasium: 880
Bloemroos: 736

“Baie geluk aan al die deelnemers gister! Dankie aan ons broers in blou wat saam met ons die dag gewen het!”

@paarlboyshighschool
Dankie @paarlgim1858 vir ‘n mooi byeenkoms.
#paarlgirlshigh
#prestigeatletiek2020
@ Dal Josaphat Stadium

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article