Baie geluk aan Christopher Smit van Hoërskool Strand wat tydens die Interskole Atletiekbyeenkoms die seuns o.17-hamergooirekord van 51,49m na 51,59m verbeter het. Christopher was ook die enigste atleet wat tydens die interskole atletiek ‘n rekord verbeter het.

Welgedaan, Christopher!!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article