Saterdag, 8 Februarie, het Hoërskool Vredendal se eerste krieketspan teen Hoërskool Porterville gespeel.
Vredendal se manne het eerste gekolf en ‘n goeie 298 lopies aangeteken vir die verlies van 7 paaltjies na 50 beurte.
Porterville kolf tweede en behaal 52 lopies vir die verlies van 10 paaltjies na 23 beurte.
Die manne met die kolf en groot sesse was:
Dian Steenkamp 108 lopies en Heinrich von Wiellig met 51 lopies.
Die twee kolwers het ook ‘n vernootskap van 160 lopies aangeteken!
Knap gedaan dallers!!




You must be logged in to post a comment.