
-
Hoërskool Strand maak die strand skoon
Die Groen Eko-klub se eerte skoonmaakprojek was ‘n groot sukses. 20 Vrywilligers het altesaam sewe sakke vol rommel van die strand-area tussen die Pavilion en Greenways verwyder. Dankie aan elke […]
-
Hoërskool Strand SWPS BUCO Mini-atletiekbyeenkoms
Sowat 30 atlete van Hoërskool Strand het Dinsdagaand aan Somerset-Wes Primêr se mini-atletiekbyeenkoms deelgeneem en dit gate uit geniet. Hierdie groep is baie opgewonde oor die medaljes wat hulle in […]
-
Edgemead High School Self-defense
On the photos is some of the action of the Self-defense class with Paul Caves Mixed Martial Arts Academy. The ABC (Anti-Bullying Committee) at EHS organised a self-defense workshop with Paul […]
-
St Charles College Honours for Sport
We congratulate our most recent Honours recipients for sport. From left to right: Nkosinathi Dlamini (basketball), James Laynes (basketball), Luke Truter (golf) and Matthew Sates (swimming) Photo credit: Saysha Baker […]
-
Edgemead High School U/14 Cricket
Well done to the Edgemead High School’s u/14 Cricket boys who beat Hoërskool DF Malan. Daniel Haschick scored 108 runs as the opening batsmen! Well done gentlemen!
-
Ligbron graad 8’s woeker met hul talente tydens Groentjieskonsert
Vanjaar het die groentjies en VLR-lede van Ligbron Akademie vir Tegnologie gesorg vir hope skaterlag oomblikke tydens die jaarlikse Groentjieskonsert wat op Woensdag en Donderdagaand, 5 en 6 Februarie, in […]
-
Ligbron – Van Liggie-wurm na ware Liggie wees
Donderdagaand, 6 Februarie, was ‘n opwindende aand vir die Graad 8 leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, toe hulle amptelik gedurende die Kers Aansteek Seremonie, as ware Liggies […]
-
Hoërskool Framesby Tweekampspan wen skole-kompetisie!
Voor vlnr: Anke Scheffer, Elzari van Niekerk, Elmien Hartslief, Anel Strauss, Zanri Black, Ilze Hattingh, Mienke Deyzel en Elanca van Jaarsveld. Agter vlnr: Terence Oelofse, Zack Serfontein, Ruhan vd Merwe, […]
-
UPS u/9’s enjoy fun and competitive encounter against LVS
On Wednesday afternoon, 5 February, Union Preparatory School’s u/9A mini-cricketers played a fixture against Laer Volkskool. This was the players’ very first match of the season and all the boys […]
-
Edgemead High School Clubs and Societies – RCL
Congratulations to Anastasia Groenewald, Baya Menisi and Jessica Mouton from Edgemead High School, Cape Town, who were elected onto the 2020 RCL (Representative Council of Learners) as the grade 8 reps.














You must be logged in to post a comment.