Sowat 30 atlete van Hoërskool Strand het Dinsdagaand aan Somerset-Wes Primêr se mini-atletiekbyeenkoms deelgeneem en dit gate uit geniet. Hierdie groep is baie opgewonde oor die medaljes wat hulle in hul items losgeslaan het. Die items wat vir  die hoërskool-atlete beskikbaar was, is 80m, 600m en 1000m.

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article