Die Groen Eko-klub se eerte skoonmaakprojek was ‘n groot sukses. 20 Vrywilligers  het altesaam sewe sakke vol rommel van die strand-area tussen die Pavilion en Greenways verwyder. Dankie aan elke vrywilliger wat op hierdie wyse ‘n verskil in die omgewing gemaak het.

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article