
-
Hoërskool Strand Netbal teen Engelse toerspanne
Hoërskool Strand ontvang jaarliks ‘n hele paar oorsese Netbal, Hokkie en Rugby-toerspanne. Die eerste 2 spanne het hierdie week reeds teen van die Strand-spanne gespeel. Foto bo: Mount St Mary’s […]
-
Hoër Jongenskool Paarl Landloop
16 atlete van HJS het Woensdag aan die landloopbyeenkoms by Paul Roos deelgeneem. Die juniors het posisies 2 3 5 6 7 en 9 beklee. Die seniors het posisies 3 […]
-
Brackenfell High School excel at UCT Mathematics Olympiad 2019
Brackenfell High School is proud to announce that Philip Loubser and Anthony Oosthuizen represented their school at the UCT Mathematics Olympiad 2019. Philip and Anthony were amongst the top 30 […]
-
HOËRSKOOL PUNT NETBAL LEWER SA O/17-NETBALSPELER
Carmel Treurnicht van Hoërskool Punt in Mosselbaai, is in die SA o/17-netbalspan, wat later hierdie jaar aan die Internasionale netbaltoernooi in Zambia gaan deelneem, ingesluit. Die Visse is baie trots […]
-
Hoërskool DF Malan hokkie-meisies presteer
Baie geluk aan Hoërskool DF Malan se hokkiemeisies wat so goed teen toerspanne van Groot Brittanje, Hockerill School, gevaar het. DF Malan o.14 B het 2-0 gewen en DF Malan […]
-
Hoërskool DF Malan leerder presteer by Nomads SA Girls Golf Championships
Anita Chen van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, het die afgelope vakansie deelgeneem aan die Nomads SA Girls Golf Championships in Orkney. In die B-Afdeling maak sy dit tot in […]
-
Hoërskool Oudtshoorn leerder neem deel aan Talent America
Quintus Viljoen het gedurende die afgelope Junie-vakansie aan die internasionale kampioenskappe van Talent America, as deel van die Springbokspan van uitvoerende kunste, in die New York deelgeneem. Hy het in […]
-
Hoërskool Kalahari verwelkom nuwe onderwysers
Hoërskool Kalahari, Kuruman, verwelkom twee nuwe onderwysers, mnre De Villiers Goosen (foto bo) en Ettiene Grobler, wat hierdie kwartaal by die skool begin het.
-
Laerskool Oranje-Noord Gr 7 toppresteerders
Baie geluk aan Laerskool Oranje-Noord se Top 10 Gr 7’s vir die tweede kwartaal.













You must be logged in to post a comment.