
-
Maragon Ruimsig Owl Resque Centre
Owl Rescue Centre delivery last week. To celebrate the (near) end of term and exams, we delivered a load of plastic, eco-bricks and books from our Shakespeare book drive to […]
-
Hoërskool Waterkloof fietsryer SA 0.15 meisies-tydtoets kampioen
Klofieleerling, Kita Uys, het die title Suid-Afrikaanse o.15-meisies-tydtoets kampioen behaal. Die kampioenskappe vind tans in Durban plaas. Eric en Etienne Krös neem ook aan dié kampioenskappe deel. Baie geluk, Kita! […]
-
Hoërskool Punt verteenwoordig in SWD o/16 Tennis
Mieke Theron en Kayla Esselen (albei o/14) van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het SWD o/16-tennis verteenwoordig en al hulle wedstryde (enkels, dubbels en gemeng) gewen. SWD klop Noord-Kaap 42-6 en […]
-
St Charles College Scrummies Dads and Lads
St Charles’ boys in the Pre-Primary were excited to spend some quality time with their Dad’s recently at their evening with Dad event ahead of Father’s Day. St Charles College […]
-
Laerskool Nelspruit leerders in Pumas 0/12A Rugbyspan
Baie geluk aan Vaughn van Zyl, Jon Grobler en Bobby Udo idong van Laerskool Nelspruit, wat almal gekies is vir die Pumas 0/12A Rugbyspan (foto heel bo). Hulle neem die […]
-
Laerskool Nelspruit leerder onder-kaptein van Pumas 0/13A Cravenweekspan
Baie geluk aan Theuns Meyer van Laerskool Nelspruit, wat gekies is as onder Kaptein van die Pumas 0/13A Cravenweek Rugbyspan. Theuns is volgende jaar ingeskryf by Hoërskool Nelspruit waar hy […]
-
Grenville High School Cheerleaders Excel
The Grenville Cheerleaders participated in the North West Majorettes and Cheerleading Association 3 competitions that were held in Klerksdorp on Saturday, 8 June. They were titled the best New Team […]
-
HUAWEI EN HOËRSKOOL PUNT BROODKNIPPIE-KOMPETISIE
Hoërskool Punt, Mosselbaai, neem reeds sedert 2014 aan die Broodknippies vir Rolstoele-projek deel. Hierdie kwartaal het hulle ‘n broodknippie-kompetisie gehou. Leerders (in elke graad) wat die meeste broodknippies ingesamel het, […]
-
Hoërskool Robertson leerders presteer in netbal
Marine Perold van Hoërskool Robertson, is opgeneem in die Kaapse Wynland o/15-Netbalspan wat vanaf 4 – 6 Julie wat aan die Interdistrikstoernooi in Wellington gaan deelneem. Hierdie toernooi is ‘n […]














You must be logged in to post a comment.