
-
Ligbron tweede dogters hokkiespan presteer by MPU uitspele
Die tweede dogters hokkiespan van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag, 8 Junie, aan die Mpumalanga uitspele vir B- en tweedespanne gespeel wat in Volksrust plaasgevind het. Die Liggies […]
-
Hoërskool De Kuilen leerders skitter by Stellenbosch Eisteddfod 2019
Gabriella Meyer van Hoërskool De Kuilen in Kaapstad, het Cum Laude en Goud Plus vir solosang by Stellenbosch Eisteddfod 2019. Foto bo: Gabriella Meyer
-
Ligbron seuns hokkiespanne eindig seisoen op hoogte noot
Die o/14- en eerste seuns hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag, 8 Junie, in Nelspruit aan die 2de poel-wedstryde van die Mpumalanga uitspele deelgeneem. Beide spanne het […]
-
Hoërskool Robertson oud-leerders speel in opwarmingswedstryd
ROBBIES is baie trots op hul oud-skoliere, Jordan Williams – 2018 (WP Akademie), Anrich Eyssen – 2016 (Town), Durin Carolus – 2017 (Town) en Giniel Padiachy – 2017 (Town) wat […]
-
Erries presteer by Artisticulta-redenaars uitdunne
Gedurende April het ‘n groep leerders van Hoërskool Ermelo aan die Artisticulta-redenaars se eerste ronde deelgeneem. Hierdie is die tweede jaar wat EHS aan die redenaarskompetisie deelneem en die Erries […]
-
GWK KAROOFEES BEDERF SENIOR BURGERS
Op 18 Mei het GWK Karoofees ‘n groot bederf vir die inwoners van Sonder Sorge en Op die Kruin aangebied. Die oggend is afgeskop met vermaak wat verskaf is deur […]
-
HSDA rugbyspelers gekies vir GWK Rugbyweek
Lawrenzo Swarts, Musa Tulong, Thando Booysen, Corné Kivedo, Kobus van der Walt, Christian Kolesky, Thandile Ali, Liyema Botha en Nathan Foster van Hoërskool De Aar Is verkies vir die GWK o/17 […]
-
NHS verwelkom nuwe adjunkhoof
Hoërskool Nelspruit het op 1 Junie 2019 sy nuwe adjunkhoof, mnr. Bertus Steyn, verwelkom. Mnr. Steyn is ‘n boorling van Gauteng en het aan Hoërskool Linden gematrikuleer. Hy voltooi sy […]
-
Laerskool Thabazimbi kore presteer
Laerskool Thabazimbi is baie bevoorreg om 2 puik kore, ‘n Junior koor en ‘n Senior koor te kan hê. Albei kore het op Maandag 27 Mei aan die Sing in […]














You must be logged in to post a comment.