V.n.l.r. Paul Engelbrecht, Andrio Stevens, Jeandré Rossouw en Rico Thiart

Hoërskool Strand se atlete het tydens die Interskole byeenkoms reeds die volgende resultate behaal: In die hamergooi item het die O.19 seuns van Hoërskool Strand die eerste 4 plekke ingepalm.

Baie geluk aan Paul Engelbrecht, Andrio Stevens, Jeandré Rossouw en Rico Thiart!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article