
-
Union High School: Manners matter!
Union Schools strive to encourage proper etiquette, good manners and courteous behaviour among our learners to nurture a culture where learners respect their peers and authority figures such as teachers […]
-
Punt-Hokkie sê dankie aan 1ste span Borge
Hoërskool Punt, Mosselbaai, se 1ste Hokkiespanne sê baie dankie aan hul borge: Hoofborg (Seuns en dogters): Oosthuizen, Marais & Pretorius Ing. Borg (Seuns): IT4U Borg (Dogters): Top Up
-
EHS thanks Calstar for support
The EHS First Netball and Hockey teams would like to thank Mr Muhammed Bhyat of the Calstar Group for his loyal support of EHS. This is the second consecutive year […]
-
Errie-redenaars praat plekke los in ATKV eerste ronde
Op Woensdag, 17 April, het die eerste rondte van die ATKV Redenaars plaasgevind. 14 Erries het deelgeneem en uitstekend presteer. Tien leerders is deur na die volgende rondte van die […]
-
Twee Liggie B-netbalspanne dring deur na MPU Kampioenskappe
Die B-netbalspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het Saterdag, 4 Mei, aan die Gert Sibande uitspele deelgeneem wat by Hoërskool Ermelo plaasgevind het. Die liggies se uitslae is soos volg: […]
-
Ligbron skuts goed op dreef
Die skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het verlede week aan die 3de Prysskietkompetisie deelgeneem. Die volgende skole het deelgeneem: Nkangala Streek (Witbank en Middelburg se skole), Ben Viljoen […]
-
Ligbron netbal seëvier teen Hoogenhout
Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, se netbalspanne het Dinsdag 30 April op Ligbron se bane teen Hoërskool Hoogenhout gespeel as deel van hulle liga-verpligtinge. Die Liggies het die volgende uitslae […]
-
Laerskool Nelspruit se Ruiters presteer – Sanesa Q3
Laerskool Nelspruit is trots op hul ruiters, Amike Combrink, Marece Fourie, Johne Fourie en Michelle Groenewald wat het Laerskool Nelspruit by Sanesa Q3 verteenwoordig het by Badplaas. Die uitslae was […]
-
Hoërskool Strand Skaak
Hoërskool Strand se 0.18 skaakspan het Vrydag teen Hoërskool Hottentots-Holland skaak gespeel. Hoërskool Strand het die wedstryd met 5 – 1 gewen. Foto bo: Chris Langeveldt, hoofseun van HS Strand vs […]














You must be logged in to post a comment.