
-
Ligbron gekroon as Superreeks kampioene
Die Ligbron Akademie vir Tegnologie Blou Masjien het soos ‘n Blou Golf vanjaar se Superreeks oorheers met uitstekende prestasies wat tydens die Superreeks Finale opgelewer is. Die finale het op […]
-
Hoërskool Nelspruit 1ste hokkiespan het funksie saam met borg
Op 25 April is die rooi tapyt by Duet Café vir ‘n baie spesiale funksie vir die eerste dogtershokkiespan uitgerol. Die gaste is bederf met ‘n Meksikaanse aand met al […]
-
Two Liggies selected for the Mpumalanga Boys Hockey Teams
Congratulations to Sibonele Bhutelezi and Aphelele Bhengu, two Ligbron Academy of Technology hockey players, who were selected for the u/16 Mpumalanga Boys Hockey teams. Aphelele was selected for the u/16A […]
-
Ligbron Opedae sorg vir vele opwinding
Ongeveer 500 Gr.7-leerders van Ermelo en omliggende dorpe het op Donderdag en Vrydag, 25 en 26 April, by Ligbron Akademie vir Tegnologie bymekaar gekom vir die Liggies se jaarlikse Opedae. […]
-
Hoërskool Oudthoorn kies Mnr en Mej Struisie
Hoërskool Oudtshoorn se jaarlikse Mnr en Mej Struisie het op 24 April by die skool plaasgevind. Hierdie jaar het hulle dit in ware Hollywood-styl gevier. 24 Leerders van Hoërskool Oudtshoorn […]
-
Laerskool Nelspruit rugby teen Laerskool Witrivier
Laerskool Nelspruit se o/9 rugbyspan het op 25 April kragte gemeet teen Laerskool Witrivier. Nellies het die wedstryd met 27 – 5 gewen. Foto: Laerskool Witrivier se skrumskakel
-
Errie-seunshokkie speel vierde ligawedstryde
Op Woensdag, 24 April, het Hoërskool Ermelo se eerste en tweede seunshokkiespanne op hul eie velde teen verskillende skole gespeel. Die tweede span het hul tweede ligawedstryd teen Hoërskool Morgenzon […]
-
Laerskool Nelspruit Rugby teen Laerskool Witrivier
Laerskool Nelspruit het 25 April kragte gemeet teen Laerskool Witrivier. Die uitslae is as volg: 0/9A Nellies wen 27 – 5 0/10A Nellies wen 10 – 0 0/11A Nellies wen […]
-
St Charles College on Tour
During the holidays, St Charles College Pietermaritzburg, had seven teams on tour around the country. Their teams certainly flew the Saints flag with pride, playing 29 matches (winning 18, losing […]
-
Hoërskool Strand leerders presteer by SACOPA
Baie geluk aan Vincent Kruger, Suenelle Viljoen en Alida Mari Barlow met hulle deelname aan SACOPA die afgelope skoolvakansie in Rustenburg. Vincent het twee brons medaljes vir ‘Variety’ en ‘Country’ […]













