
-
Hoërskool Strand leerder presteer in Laser Run byeenkoms
Alexander Smit van Hoërskool Strand het Sondag, 14 April, aan die Wes-Kaap Laser Run-byeenkoms te Glenwood House, George deelgeneem. Hy behaal ’n eerste plek vir seuns o/17 en verower ’n […]
-
Laerskool Hartenbos Atlete na SA Atletiekbyeenkoms
Laerskool Hartenbos is baie trots op hul atlete wat deelgeneem het aan die SA Atletiekbyeenkoms in Germiston.
-
Grenville High School Top Achievers
Grenville High School, Rustenburg, announced their Top achievers Grade 8 for term 1. Photo above: Top achievers Grade 8
-
Westering High School Derby vs Andrew Rabie High School
Westering’s 1st XV beat Andrew Rabie 29 – 24 at Andrew Rabie in a thrilling encounter. Westering clawed their way back after half time to secure the winning try in […]
-
Laerskool Park Musiek
Louise du Pisani, ‘n Graad 5 leerder van Laerskool Park in Mosselbaai, was bevoorreg om Vrydag, 12 April meestersklasse (klavier) van die baie bekende Prof Joseph Stanford by te woon. […]
-
Hoërskool Punt 1ste Dogters-hokkiespan presteer
Hoërskool Punt, Mosselbaai, se 1ste Dogters-hokkiespan het Saterdag teen die span van Worcester Gimnasium gespeel en ‘n mooi oorwinning van 2-1 behaal. Hoërskool Punt bedank die 1ste Hokkiespanne se borge: […]
-
Hoërskool Nelspruit 1ste seunshokkiespan ontvang eerstespanklere
Die eerste seunshokkiespan (die Eagles), van Hoërskool Nelspruit, het Vrydag tydens ‘n klere-oorhandigingsfunksie hul eerstespan klere ontvang. Op Vrydag, 12 April, is ‘n klere-oorhandigingsfunksie vir die eerste seunshokkiespan van Hoërskool […]
-
Ligbron Top 10 Akademiese Presteerders
Die Top 10 Akademiese leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie is op Maandag, 8 April, aangewys. Hierdie leerders was die top presteerders in hulle onderskeie graadgroepe wat bepaal is ná […]
-
Hoërskool Punt redenaars vs Hoërskool Oudtshoorn
Hoërskool Punt, Mosselbaai, het op 13 April by Hoërskool Oudtshoorn aan die ATKV-Redenaars se 1ste rondtes deelgeneem. Punt se leerders het skitterend gepraat. Die leerders se name wat na die […]














You must be logged in to post a comment.