Chris Langeveldt saam met sy ouers en mnr Danie Malan, skoolhoof van Hoërskool Strand.

Hoërskool Strand is baie trots op Chris Langeveldt wat ‘n 7de posisie op die Wes-Kaap se merietelys behaal het. Die toekennings is gister by Leeuwenhof oorhandig.

Links: Chris Langeveldt en regs saam met sy ouers mev Riana en mnr Hernus Langeveldt

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article