Foto v.l.n.r:  Chris Langeveldt, Wesley McCarthy, Kristin Meyer, Amber-Lee Smit, Luke Booysen, Francois Lategan en Adriaan Lambrechts. Afwesig tydens die neem van die foto:  Zoë-Lee van der Merwe en Elaine van Niekerk.

Woensdag, (8 Januarie) het 220 Hoërskool Strand-matrikulante van 2019 met afwagting voor hul skool se deure vir hul uitslae gewag.

164 (75.5%) Leerders kwalifiseer vir universiteitstoelating en 9 leerders het ‘n A-gemiddeld behaal.

Baie geluk aan die top 10-matrikulante van die 2019-klas.

  1. Chris Langeveldt
  2. Wesley McCarthy
  3. Kristin Meyer
  4. Zoë-Lee van der Merwe
  5. Ruan van den Berg
  6. Amber-Lee Smit
  7. Luke Booysen
  8. Francois Lategan
  9. Adriaan Lambrecht
  10. Elaine van Niekerk

Hoërskool Strand se top 3 kandidate het onderskeidelik die volgende persentasies behaal:

Chris Langeveldt – 95.2%

Wesley McCarthy – 92.3%

Kristin Meyer – 91%

Hoërskool Strand wens al hul oud-Arende van 2019 net die beste toe vir die toekoms. “Vlieg hoog op jul ontdekkingsreis, Arende!”

Chris Langeveldt. Kristin Meyer en Wesley McCarthy

 

 

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article