Die volledige 2020 Arendraad.

Hoërskool Strand se Arendraad-lede is gereed vir 2020 in hul nuwe hemde wat deur mnr. Gey van Pittius Besproeiing geborg is.

Vlnr: Jeandré Rossouw (hoofseun), mnr Gerhard Prins en Ané Braasch.

 

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article