
-
Laerskool Thabazimbi rugby presteer
Baie geluk aan die 0/10 en 0/11 Rugbyspanne van Laerskool Thabazimbi wat as wenners uit die stryd getree het tydens die afgelope naweek se Super 8 Rugby en Netbalkompetisie te Polokwane. […]
-
Ligbron seunshokkie kom teen Oosterland te staan
Ligbron Akademie vir Tegnologie en Hoërskool Oosterland van Secunda se o/16- en eerste seunsspanne het op Dinsdag, 9 April, op Ligbron se velde gespeel. Alhoewel beide spanne hulle uiters goed […]
-
EHS-ruiters doen dit weer
Drie ruiters van Hoërskool Ermelo, het op 6 April aan SANESA se tweede kwalifiserende rondte deelgeneem te badplaas. Die leerders het, soos dit Erries betaam, uitstekend gevaar. Margha Greling het, […]
-
EHS spog met 105 jaar van uitnemendheid
Op Donderdag, 5 April, het Hoërskool Ermelo die skool se honderd-en-vyfde bestaansjaar gevier. Na 105 jaar ervaar Hoërskool Ermelo die genade van ons Hemelse Vader steeds ewe mildelik as toe […]
-
Hoërskool Ermelo bedank Pan Solutions
EHS bedank vir Pan Solutions vir die ruimhartige borg van die pragtige opwarming-baadjies van die Erries. Hoërskool Ermelo waardeer die ondersteuning en betrokkenheid en dra die baadjies graag met trots. […]
-
Erries begin redenaars met vuur en vlam
Hoërskool Ermelo se redenaars het op Woensdag 10 April met baie groot belangstelling afgeskop. Tydens die jaarlikse interne-redenaarskompetisie het die leerders voorwaar hul blink gevryfde talent na vore gebring. In […]
-
EHS presteer teen Ben Viljoen
Op Saterdag, 6 April, het die Erries Hoërskool Ben Viljoen van Groblersdal gepak met vriendskaplike wintersportwedstryde. Hoërskool Ermelo speel uitstekend en kwyt hulself besonder goed van hul taak. EHS se […]
-
Errie-presteerders geniet PWC-inligtingsdag
Vier graad 12-leerders van Hoërskool Ermelo, Jané Willemse, Hanné Swart, Sbonelo Hadebe en Clariz Olivier, is genomineer om ‘n inligtingsdag van die internasionaal bekende ouditeursfirma, Price Waterhouse Cooper (PWC), by […]
-
Laerskool Thabazimbi Netbal presteer
Laerskool Thabazimbi is super trots op Dimion Visser wat opgeneem is in die Provinsiale Netbalspan vir D 0/13 asook me Chanel Viljoen en Kayla Watson wat hulle Provinsiale skeidsregtersgraderings ontvang […]














You must be logged in to post a comment.