
-
Hoërskool DF Malan leerder presteer in gholf
Anita Chen van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, het gedurende die vakansie aan die 2019 Nomads SA Girl’s Rose Bowl Championship by die Langebaan Gholf- en Sportklub deelgeneem. Sy is […]
-
Hoërskool Punt verwelkom nuwe personeel
Hoërskool Punt van Mosselbaai verwelkom Me M Myburgh (wiskunde), Me Z Mans (Afrikaans) en Me T van Heerden (Engels) wat die tweede kwartaal by die skool aangesluit het. Vlnr: Me. […]
-
Hoërskool Punt-personeel op toer
Baie geluk aan die volgende personeel wat by verskeie toerspanne en toernooie betrokke sal wees: Foto bo: RUGBY: Mnr. JR Foreman (o/16 Grant Khomo) en Mnr. Marais Pelser (o/18 Cravenweek) […]
-
Primêre Skool Worcester leerders in Noord-Boland Shiraz-hokkiespan
Primêre Skool Worcester is baie trots op Moeneerah Moses, Anke Stofberg en Nika Pretorius wat in die Noord-Boland Shiraz-hokkiespan opgeneem is. Foto bo: V.l.n.r: Moeneerah Moses, Anke Stofberg en Nika […]
-
Paarl Boys’ High golf player excel
On 7 April Tyran Snyders participated in the 36 hole Bridge Fund Managers South Final at King David Mowbray Golf Club. The final consisted of 9 regional winners of tournaments […]
-
OLD BOY Cecil Ritson visit Glenwood High
Old Boy Cecil Ritson (1st XV prop and Captain 1939) was the special guest at the rugby (Glenwood vs Maritzburg College) on Saturday. Mr Ritson met with the 1st XV […]
-
A sweet day at Pietermaritzburg Girls’High School
The sweetest day at Pietermaritzburg Girls’ High School took place last week in the form of the Grade 11 Consumer Studies learners Sweet Extravaganza. Learners bake, package and sell their […]
-
Ligbron seunshokkie en Highveld Park meet kragte
Die o/14- en eerste seunshokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Woensdag, 3 April op Ligbron se velde kragte gemeet teen Highveld Park as deel van hulle liga verpligtinge. […]
-
Ligbron en HGH sê mekaar die stryd aan
Die hokkie-, netbal- en rugbyspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag, 6 April, tuis teen die spanne van Hoërskool Genl. Hertzog te staan gekom. Hierdie wedstryde vorm deel […]














You must be logged in to post a comment.