
-
Errie-netbal op hul stukke
Op Donderdag 4 April het Hoërskool Ermelo se netbalspeelsters hul eerste ligawedstryde gespeel teen Hoërskool Volksrust. Die Erries het aanskoulike netbal gespeel met akkurate doele en vasberade verdediging. Al die […]
-
Laerskool Nelspruit leerders neem deel aan Solo Danca Latina Dans Kompetisie
Laerskool Nelspruit is trots op hul leerders, Danieka De Castro, Xandely Steyn, Micke Botes. Leandi Lubbe, Nicole vd Merwe, Karin Fick, Evangelique Lloyd, Gezelle Erasmus en Isabella Erasmus wat tydens die […]
-
Hoërskool Nelspruit stel hul April-kalender bekend
NHS se 2de kwartaal het afgeskop en hulle is in vir nog ‘n vol, aksie-belaaide kwartaal. 4 April – Muurbal Interhoër (Secunda) 6 April – Debat Interhoër (Helpmekaar) 9 April […]
-
Laerskool Nelspruit Dancesport Skole Uitslae
Laerskool Nelspruit is trots op hul leerders, Xandely Steyn, Nicole van der Merwe, Karin Fick, Evangelique Lloyd en Dankieka de Castro, wat presteer het in die vakansie tydens die “DANCESPORT SCHOOLS” […]
-
Laerskool Nelspruit leerder verteenwoordig SA in New York by Talent America
Baie geluk aan Micke Botes wat die afgelope naweek gekwalifiseer om Suid-Afrika te verteenwoordig in New York by Talent America. Sy het gekwalifiseer met: Goue medalje vir contemporary, Goue medalje […]
-
Liggie gekies vir SA Stoeispan
Baie geluk aan Henco du Bruynvan Ligbron Akademie vir Tegnologie wat na afloop van die ISF proewe in Gauteng, verkies is tot die SA Stoeispan. Henco sal saam met die […]
-
Liggie-onderwysers vereer
Nog Liggie-onderwysers vereer: Circuit Msukaliga 1 Prysuitdeling Dit is vir Ligbron Akademie vir Tegnologie ‘n groot eer om vir nog drie van ons onderwyseresse geluk te wens met pragtige uitslae […]
-
EHS-leerder presteer by SA-rolbaltoernooi
Kyle Griffiths, graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, het die Mpumalanga A-span vanaf 24-30 Maart verteenwoordig by die o/15- en o/20 Junior Nasionale Rolbalkampioenskap in Bloemfontein. Dié span het slegs drie […]
-
Laerskool Park se Top 10 leerders
Laerskool Park, Mosselbaai, het hul top 10 leerders (akademie) vir die 1ste kwartaal bekend gemaak. Top 10 Gr 4 leerders: 1ste: Johan Scoeman, 2de: Renaldi van Zyl, 3de: Mienke Vorster, […]
-
Longacres Private School Top 10 Academic Achievers
Longacres Private School at Langebaan congratulate their Top 10 academic achievers in Grade 7 (photo above)













