
-
Worcester Gimnasium Gasvryheidsleerders beleef ‘High Tea’
Die Graad 12-Gasvryheidleerders van Worcester Gimnasium het die ongelooflike voorreg gehad om by Opstal ‘n High Tea te kon beleef. Die bekende Sjef PJ van Opstal het hulle bederf met […]
-
Hoërskool DF Malan leerder presteer op die renbaan
Hoërskool DF Malan is trots op Jason Coetzee, en hulle vertel graag hoekom. Mnr. Johan Pepler, Jason se graadvoog, het die onderstaande berig geskryf om seker te maak dat Jason […]
-
Laerskool Mooirivier spanredenaars by Super 12
Foto bo: v.l.n.r. Jhanco de Beer, Mariné Jacobs, Shana Strong, Esnia Brits. Sonja Coetzer-Nel, Marianne Nagel en Elizabeth Steenekamp het die span afgerig. REDENAARS BY DIE SUPER 12-KOMPETISIE (foto […]
-
Errie-pionne en hul kookwater-groentjiekonsert
Op Woensdagaand, 13 Maart, het die tyd weer aangebreek vir Hoërskool Ermelo se alombekende Groentjiekonsert. Die dirigente van die onderskeie huise het die dag se verrigtinge afgeskop met ‘n inkoms […]
-
Errie-Restaurant besorg weereens warm geselligheid
Tydens 2019 se Ermelo Hoëveldskou het die Erries weer hul bekende Skou-restaurant bedryf. Dit was die een-en-twintigste jaar wat EHS die voorreg gehad het om dit te kon bedryf en […]
-
EHS B-rugbyspanne sê Morgenzon die stryd aan
Op Dinsdag 12 Maart, het Hoërskool Ermelo se B-spanne Morgenzon Landbou Akademie die stryd aangesê op die rugbyveld vir oefenwedstryde. EHS se o/15B’s het te staan gekom teen Morgenzon Landbou […]
-
Erries speel wedstryde teen Midstream College
Op Saterdag 9 Maart, het Hoërskool Ermelo te staan gekom teen Midstream College van Olifantsfontein vir vriendskaplike wintersportwedstryde. Die netbalspanne speel skitterend en sorg vir ‘n oggend gevul met pragspel […]
-
Worcester Gimnasium spog met puik 2018-matriekprestasies
Die topleerder van Worcester Gimnasium, Hans Klüsmann spog met ‘n gemiddelde van 94.57% in die Nasionale Matriek Eksamen van 2018. Hans het na die hermerk van sy vraestelle hierdie uitstekende […]














You must be logged in to post a comment.