
-
Errie is deel van o/18 SA-skole se 7’s-rugbyspan
Walter Visser, graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, is gekies vir die o/18 SA-skole 7’s-rugbyspan. Dié span het vanaf 6 tot 10 Maart aan die Capricorn 7’s- toernooi in Windhoek gaan […]
-
Liggie dring deur na Karate SA’s
Jonardo van Dyk, een van Ligbron Akademie vir Tegnologie se leerders, het op Saterdag, 9 Maart in Middelburg tydens die Mpumalanga Karate uitdunne, ‘n silwer medalje in die o/17 Bruin- […]
-
Twee Liggies opgeneem in Mpumalanga Stoeispan
Baie geluk aan twee van Ligbron Akademie vir Tegnologie se stoeiers, Marno Botha en Henco du Bruyn wat op Saterdag, 2 Maart, verkies is tot die Mpumalanga Stoeispan. Hierdie twee […]
-
Hoërskool Strand verslag Wes-Kaap Kampioenpe
Hoërskool Strand het 8 atlete gehad wat die naweek aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskap deelgeneem het – en baie goed presteer het: Foto: […]
-
Glenwood High Sports Academies
The Glenwood Sports Academies were established and have been functioning since 2002. Glenwood has invested a great deal into the Academies over the years. Top coaches and mentors facilitate these […]
-
Hoërskool DF Malan leerders presteer by SA Ope-water Swemkampioenskappe
Hoërskool DF Malan van Kaapstad is trots op Marcelle Parkendorf en Layla Rothuysen met hul deelname aan die Suid-Afrikaanse ope-water swemkampioenskappe. Layla het 26ste in die 3km geëindig en Marcelle […]
-
Twee Liggie skuts gekies vir SANSSU Nasionale proewe
Die skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het op Vrydag en Saterdag, 1 en 2 Maart, aan die Interprovinsiale kompetisie/ proewe deelgeneem wat in Vryheid plaasgevind het. Hanro […]
-
Laerskool Outeniqua vereer oud-leerder
Tydens ‘n onlangse spesiale saalbyeenkoms het Hoërskool Outeniqua van George ‘n eretoekenning aan ‘n oudleerder, Prof. Mathilda Burden (gebore Gericke), gemaak. Die toekenning is gemaak uit erkenning vir die leidende […]
-
Primêre Skool Worcester Tennis
WPS het Saterdag, 23 Februarie deelgeneem aan ‘n toernooi vir 3de spanne (Worcester Primêr, Worcester-Oos en Worcester-Noord). Die meisies het by Worcester-Oos deelgeneem en die seuns by Worcester-Noord. Die dag […]
-
Hoërskool Nelspruit se Nina van Eeden sing nou as NinaVé
NinaVé, oftewel Nina van Eeden, Gr 12 leerder aan Hoërskool Nelspruit, is ‘n meisie met baie groot drome. Hierdie Uitvoerende kunste leerder mik na Dallas – verwys na die berig op […]














You must be logged in to post a comment.