
-
Hoërskool Punt Just Property Starganza 2019
Baie geluk aan Me. De Kock (hoof-organiseerder) en span met n pragtige aand! Dit was weereens ‘n prestige geleentheid en die Seremoniemeester, Michael Lindt, het bygedra om die aand onvergeetlik […]
-
Laerskool Mooirivier atlete presteer op NW-Atletiekkampioenskap
Die Noordwes Atletiekkampioenskap het op Vrydag, 1 Februarie, op die Puk McArthur Stadion plaasgevind. Die Tokkies van Potchefstroom het weereens hulle beste gelewer en verskeie Noordwes-kampioene opgelewer. 1ste Plekke is […]
-
EHS Jeugskou-leerders groei van krag tot krag
Vanjaar het Hoërskool Ermelo se jeugskou vlam gevat en was sommer reeds met die eerste skou aan die brand. Die eerste skou is aangebied deur Morgenzon Landbou Akademie op Woensdag […]
-
Erries skitter op veld en baan in Bethlehem
Hoërskool Ermelo het 2 Maart teen Hoërskole Witteberg en Bethlehem Voortrekker Hoërskool te staan gekom in Bethlehem. EHS het voorwaar hul man gestaan en pragtige sport gespeel. Die netbal se […]
-
Hoërskool Noord-Kaap by Provinsiale atletiekbyeenkoms
Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley se atlete het meegeding in die Noord-Kaap Provinsiale atletiekbyeenkoms te Upington. 11 Atlete het deelgeneem en 15 medaljes is gewen waarvan 9 goud. Romeo van Wyk […]
-
Laerskool Outeniqua Gr 5 leerders woon buitelugopvoedingkamp by
Die Gr 5-leerders van Laerskool Outeniqua van George het verlede week ‘n buitelugopvoedingkamp bygewoon by De Hoek, Oudtshoorn. Die leerders het aandagtig gekyk na ‘n lewensreddingsles deur ER24. Hulle is […]
-
Jo Black en vriende 20 Maart 2019
Kaartjies is te koop by West End Superspar in Nelspruit of op quicket. https://www.quicket.co.za/events/67040-in-afrikaans-jo-black/#/
-
Laerskool Nelspruit teen Laerskool Tzaneen
Laerskool Nelspruit teen Laerskool Tzaneen: o/10A Nellies wen 6 – 5 o/10B Nellies wen 7 – 1 o/11A Nellies verloor 3 – 10 o/11B Nellies wen 8 – 6 o/12A […]
-
Pietermaritzburg Girls’ High School has renamed its school Houses
PIETERMARITZBURG Girls’ High School has officially renamed its school Houses with the vast majority of learners, staff and alumni voting for the new names to be those of gemstones. About […]














You must be logged in to post a comment.