Die Gr. 2 Gogga-klassie.

Die afgelope week het die Gr. 2’s van Laerskool Stulting op hul jaarlikse uitstappie na African Dawn gegaan.  Soos gewoonlik het die leerders hulself verkyk aan al die pragtige voëls en ook al die ander diere.  Daar was ook darem tyd om te kon speel en om die dag met ‘n heerlike piekniek op die gras onder die bome af te sluit.

Michelle Pienaar, Skylar du Plessis en Daniël Maulgas.
Tilana Lerm, Lienka Botes, Lucia Alers en Leeha Malgas hou heerlik piekniek in die koeltes!
Die manne eet lekker aan mamma se heerlike peuselhappies… Skylar du Plessis, Evan Bokelmann en Hanro Dirker.
Janika Brüwer, Leeha Malgas en Lucia Alers hou vir Skillie Skilpad dop.
Jani Wait, Kian Koekemoer en Elrika Alberts by ‘n baie nuuskierige volstruis.

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article