Om ‘n goeie leier te wees, moet jy basiese kennis en leierskapsvaardighede hê en dit suksesvol toepas.
Hierdie leierskapkamp word met trots aangebied deur die ATKV-Jeugleiersimposium te Buffelspoort. NHS se hoofleiers geniet hierdie week die unieke geleentheid om hulle vaardighede te ontwikkel om sodoende hul nuwe rol in die skool met selfvertroue aan te pak.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article