Agter vlnr: Ryan Botma, Marno Steyn, David Aucamp, Jandré Terblanché, WJ Kruger en Gustav Miessner.
Voor vlnr: Anja de Klerk, Anzell Myburg, Tersia-Mari Eksteen, Almarie Genis (voogjuffrou) Elsje Smit, Marizaan Jooste en Jalani Bester.

Die 2019 matrieks van CVO Gromar Privaatskool van Groblersdal het met die 2019 eind-eksamen ‘n 100% slaagsyfer behaal!

Altesaam tien onderskeidings is deur die volgende leerders behaal: Jandré Terblanché (3), Jalanie Bester (2), Anja de Klerk (2), Tersia-Marie Eksteen (1), Gustav Miessner (1) en Anzel Myburgh (1).

Dankie aan elke onderwyser!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article