Die personeel van Worcester Gimnasium bedank die Seminarie vir hul groot bederf vanoggend.

Die koshuis is vrolik en huislik. Die nuwe Bosvarkies gaan baie gelukkig wees en gou tuis voel! 

#seminarie #personeelbederf #bosvarkgees #bosvarktrots

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article