Dinge is al volstoom aan die gang hier by DF. Gister het die Graad 8-atletiek byeenkoms plaasgevind. Die monitors het mnr. Dieter Voigt en sy span behartig en DF is opgewonde oor die atletiek-talent wat die graad 8’s betoon.

Baie welkom, julle!

 Foto’s: Carla Stander

 

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article