
-
Punt-Muurbalspeler verteenwoordig SWD-Muurbal
Hoërskool Punt wens Kari van der Walt, wat SWD-Muurbal by die SA Platteland-toernooi gaan verteenwoordig, sterkte toe. Die toernooi vind vanaf 25 tot 26 April in Bloemfontein plaas. Baie geluk […]
-
HNK leerder woon SA Skolenetbalspan oefenkamp by
Charissa Swanepoel, hoofdogter en eerste span netbalkapteine, van Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley, het die afgelope naweek aan die SA Skolenetbalspan se oefenkamp in Johannesburg deelgeneem. Charissa is verlede jaar in […]
-
Pietermaritzburg Girls’ High School Team Rhino returns
After an amazing week spent in Coventry in the United Kingdom, Team Rhino have returned to Pietermaritzburg Girls’ High School proud of having given of their best and excited that […]
-
Laerskool Stulting Tennistoernooi
Laerskool Stulting, Humansdorp, se top 3 seuns-en dogterspanne het 14 en 15 Maart aan die Handhaaf Klinicare tennistoernooi deelgeneem. Dit was ‘n baie goeie leerervaring en hulle sien uit na […]
-
Dassies sit stewig in saal
Drie ruiters van Hoërskool Langenhoven, Ané Louw, Rochelle Janse van Rensburg en Zoë Heyns, het vanaf 12 – 14 April aan die SANESA-skou te George deelgeneem en mooi presteer. Ané […]
-
Easter Bunnies make wiggle-stop visit at pre-school
Not only one, but two Easter Bunnies hopped along to Union Pre-School in Graaff-Reinet on Thursday morning, 18 April. The bunnies came ready to hand out some delicious Easter eggs […]
-
EHS-hokkie domineer op Ligbron se astro
Op Woensdag, 17 April, het Hoërskool Ermelo se rugby en dogtershokkie kragte gemeet teen Ligbron Akademie vir Tegnologie. Onder die vyf EHS-hokkiespanne wat gespeel het, teken die dogters 26 doele […]
-
EHS-netbal steek Oosterland die loef af
Op Dinsdag, 16 April, het Hoërskool Ermelo se netbalspanne te staan gekom teen Hoërskool Oosterland. Al die spanne wen oortuigend terwyl die spelers ook op die bane hul Errie-waardes ten […]
-
Hoërskool Punt speel veilig met mondskerms
Hoërskool Punt in Mosselbaai se 1ste rugby en -hokkiespanne gaan voortaan met mondskerms speel. Dr. Geber Middel, oud-leerder en hoofseun van Hoërskool Punt, borg die mondskerms vir die spanne. Foto: […]
-
Laerskool Nelspruit Netbal skitter
Laerskool Nelspruit se Netbalspanne het 15 en 17 April aan die Nbombela Playoffs deelgeneem. Al die Nelliespanne het uitstekende netbal gespeel en al hul wedstryde gewen! B-liga: O/11B Teen Curro, […]














You must be logged in to post a comment.