
-
Laerskool Outeniqua o/13 Netbalspan presteer
Die 0/13A-netbalspan van Laerskool Outeniqua in George, is die trotse naaswenners van die Park Sewes-toernooi te Mosselbaai. Hulle het in ‘n naelbyt-finaal teen Laerskool Gene Louw verloor. Agter v.l.n.r.: Zethu […]
-
Outies se eie ‘Blitsbokke’
Laerskool Outeniqua in George het Saterdag, 13 Julie, aan die jaarlikse Park Sewes-toernooi deelgeneem. Twee spanne was ingeskryf wat onderskeidelik in Afdeling A en B gespeel het. Albei spanne het […]
-
Laerskool Outeniqua bedank Hokkie-borge
Laerskool Outeniqua bedank die volgende borge bedank vir hul bydrae tot die 0/13-seuns-hokkiespan se hokkie-uitrustings: Ters Giliomee van Top Gear, Deon Grobler van Oasis Water en Gawie Kolbé van JAB […]
-
EHS-tennisspanne bedank borg
Hoërskool Ermelo bedank graag die anonieme borg vir die skenking van die kleredrag vir verskeie tennisspanne, waarvan twee dogterspanne en vier seunspanne elk twee stelle klere ontvang het. Die Erries […]
-
Hoër Jongenskool Derby teen New Orleans
HJS, Paarl, se rugby-afrigters was bevoorreg om gister saam met Paarl Gimnasium (rugby, netbal en hokkie) en Paarl Girls’ High (hokkie en netbal) by Klein Nederburg ‘n draai te kon […]
-
EHS-netbal presteer tydens Bokkie- en Mpumalanga-toere
Amy Greyling van Hoërskool Ermelo, was deel van die o/17A-Mpumalangaspan wat gedurende die vakansie aan die Nasionale Suid-Afrikaanse netbaltoernooi in Gauteng deelgeneem het. Sy was hoofdoel en dié span het […]
-
SA DUATHLON KAMPIOENSKAP
Alexander Smit van Hoërskool Strand is onlangs vir die CTTA-span (Cape Town Triathlon Association) gekies om op 28 en 29 Junie aan die Suid-Afrikaanse Duathlon Kampioenskap by Milnerton Killarney Renbaan […]
-
Ligbron hokkiespanne presteer by Mpumalanga-liga
Die dogters hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het die afgelope naweek aan die grootskole uitspele deelgeneem wat in verskillende dorpe plaasgevind het. Die Liggies het strawwe kompetisie gehad maar […]
-
Hoërskool Strand besoek akwarium
Hoërskool Strand se gr.11-leerders het met die aanvang van die derde kwartaal vir ‘n wyle hul klaskamer verlaat. Hulle het besoek gebring aan die akwarium en dit was beslis ‘n […]
-
Hoërskool Strand Hokkie teen Engelse toerspanne
Hoërskool Strand ontvang jaarliks ‘n hele paar oorsese toerspanne. Die eerste spanne het verlede week reeds teen van die Hoërskool Strand-spanne gespeel. Hockerhill College ‘n Gemengde A/B-netbalspan van die o/14, […]














You must be logged in to post a comment.