Agter v.l.n.r.: Mnr. Jeff Fransman (afrigter), Bradley Olifant, Oswald Scholtz, Ghudian van Reenen, Theuns du Toit, Wayde du Plessis en mnr. JP Matthee.

Voor v.l.n.r.: Eushaan van der Merwe, Martino Muller, Dwayne Atkins, Uchern Jacobs, Monray Bergoër en Glen-Lihn Tromp.

Worcester Gimnasium se Sewes Rugbyspanne het presteer by die Audim Boland Sewes Toernooi te Robertson!

Die o.16-span is as die ALGEHELE WENNERS in hul ouderdomsgroep gekroon en ontvang die GOUE MEDALJE in die bekerfinaal.

Die o.19-span is tweede in die beker-finaal en ontvang die SILWER MEDALJE.

#wgsewes #geleenthede #wenners #trotsbosvarke

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article