Saam met Luke is Philip Marx, President van SADSAA

Luke Hayward, gr. 11-leerder by Hoërskool Strand, was lid van die o.16-WP Diepseehengelspan wat ‘n brons medalje verower het toe hulle aan die einde van 2019 aan ‘n interprovinsiale kompetisie in Kleinbaai deelgeneem het. Hulle het teen elf ander spanne van vier provinsies van SA meegeding.

By die WPDSAA (WP Diepseehengelassosiasie) het hy ook die trofee as die Actfast-trofee as die tweede beste junior ontvang.

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article