HP Joubert

VHS het ‘n vrienskaplike wedstryd (in die minder vriendelike weer) teen Hoërskool Upington oortuigend, 24-0 gewen. HP Joubert het Vryburg se eerste drie, Letlogonolo Kgaudi die tweede drie en Itumeleng Tikane druk VHS se derde drie gedruk. Frikkie du Toit het al 3 die drieë en vroeg in die wedstryd ook ‘n strafskop oorgeklits.

Foto’s deur Melani van der Merwe

Frikkie du Toit (links) en Letlogonolo Kgaudi (regs)
Itumeleng Tikane (links) en Frikkie du Toit (regs)
Itumeleng Tikane

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article