
-
BRAKKIES BLINK UIT BY EISTEDDFOD IN DRAMA
Graad 10 drama Eisteddfod Hoërskool Brackenfell se Dramaleerders het hierdie jaar puik presteer by die Tygerberg Eisteddfod. Die skool lewer nie minder nie as twaalf kategoriewenners op vir hierdie jaar. In […]
-
Laerskool Kruinsig o/9 Krieketspan onoorwonne
Laerskool Kruinsig, Kemptonpark, se o/9 krieketspan het hulle liga onoorwonne afgesluit met ‘n baie goeie wen teen Laerskool Impala. Kruinsig het eerste gekolf en danksy goeie beurte van Benjamin de […]
-
Hoërskool Oudtshoorn help met ‘Ek is Oudtshoorn’ projek
Struisies se VRL het vanoggend, as deel van die ‘Ek is Oudtshoorn’ projek, gehelp bome plant om hul dorp te verfraai! 70 Koorsbome is op verskeie plekke in die dorp […]
-
RUSTIE SEWES VOLSTOOM AAN DIE GANG
Hoërskool Rustenburg se o.15 en o.17 sewesspanne het die afgelope twee naweke aan die Wesvalia en Lichtenburg sewestoernooie deelgeneem waar hulle baie goed gedoen het. Tydens die Wesvalia Twizza toernooi […]
-
Laerskool Noord-Eind Interskole
Laerskool Noord-Eind, Wellington, het onlangs hul interskole-byeenkoms aangebied teen Laerskool Hugenote, Wellington.
-
Hoërskool Vryburg beloon hul Gr 10 A klas
Die Gr. 10 A-klas van Hoërskool Vryburg is beloon met ‘n heerlike burger, skyfies en koeldrank by Vryburg Klub Lapa. Hierdie klas het nou reeds vir die 4de keer die […]
-
Union High School hosts 40-board simul
This past Saturday, 31 August, Union High School, Graaff-Reinet, hosted the first ever simultaneous chess exhibition to be played in the Karoo. The competition saw chess aficionado, Mr. Ian Kirstein, […]
-
Union Preparatory’s Hats off to spring!
Union Preparatory School’s learners celebrated the arrival of Spring on Monday, 2 September, with a funky hat celebration. The learners were tasked with coming to school with their best and […]
-
Laerskool Park wenners van Astro Quiz!
Vlnr: Maia Leonard, Chené du Plessis, Jean-Pierre le Roux en Jan-Ockie Meyer. Vier Graad 7-leerders van Laerskool Park in Mosselbaai, Maia Leonard, Chené du Plessis, Jean-Pierre le Roux en Jan-Ockie […]
-
EHS-Fast 5-netbal presteer goed by Middelburg-toernooi
Die Erries se o/15A-Fast 5-netbalspan Op Saterdag, 31 Augustus, het Hoërskool Ermelo-netbal neem deelgeneem aan die Middelburg FAST 5-toernooi. Die dogters het pragtige netbal gespeel en het uitstekend gevaar tydens […]














You must be logged in to post a comment.