Renke en Helmuth

(Foto verskaf)

Hellmuth Weich van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, is genooi om aan die Internasionale Duits-Olimpiade vir nie-moedertaalsprekers in Dresden deel te neem. Dit is ‘n besonderse groot eer en DF is baie trots op hom!

Renke Lorio  is deur die Duitse regering vir ‘n maand-lange studiereis genooi. Sy sal vanaf  23 Junie tot die 23 Julie daar kuier.

Baie geluk, julle twee!

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article