
-
Hoërskool Oudtshoorn trots op hul Hoofmeisie
Laureka Wallace Struisies is baie trots op hul hoofmeisie, Laureka Wallace, wat vanjaar aan die Matrikulant van die Jaar-kompetisie deelgeneem en wonderlik presteer het! Die kompetisie word reeds die afgelope […]
-
Hoërskool Langenhoven leerder presteer in Afrikaans
Willandri Hanekom, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het op 15 Augustus, aan ‘n OBOS Afrikaans Huistaal-kompetisie deelgeneem, en deurgedring na die WKOD-finaal op Saterdag, 31 Augustus. Hierdie […]
-
Hoërskool Langenhoven leerders speel Hokkie in Nederland
Courtan Meyer, De Wet Steyn en René Strydom Hano Snyman, De Wet Steyn en René Strydom van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, gaan vanaf 20 September tot 3 Oktober aan ‘n […]
-
Hoërskool Langenhoven leerders speel rugby in Engeland
Reevin February (links) en Hano Snyman Pieter Els, Reevin February en Courtan Meyer van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, gaan as deel van die Tony Stoops-rugbyspan, vanaf 18 September in Engeland […]
-
Hoërskool Noord-Kaap presteer by Kunsfees
NOORD-KAAP KUNSFEES : A++ Vlnr: Bonolo Sebolai, Johané Schon, Gamolemo Makapie, Alethia Rossouw, Zoë Milford, Siyanda Yalwa, Charissa Swanepoel, Zandile Nziweni, Mercy-Grace Katz-Hulana, Rethabile Sindi en Chanté Januarie. Hoërskool Noord-Kaap […]
-
Hoër Meisieskool Paarl kondig Sport- en Kultuurleiers aan
Hoofleiers vlnr: Kerrin de Nobrega, Alexandra During, Mia Swart, Rochelle Visagie en Amanda van der Merwe MR vir 2020 Mia Swart, hoofdogter 2020 Biblioteek en rekenaarleiers 2020 Sportleiers 2020 Kultuurleiers […]
-
Hoërskool Noord-Kaap Krieket
Die eerste krieket-naweek van die seisoen het tot ‘n einde gekom. Die spanne van Hoërskool Noord-Kaap het bietjie swaar gekry teen sterk opposisie, maar goeie lesse geleer en ondervinding is […]
-
OAKDALE SE 7’s BLITSE PRONK IN DIE PAARL
Oakdale se o.17 sewes-span Agter: v.l.n.r.: Enrique Arendse, Matthew Stephens (SWD), Neil Francis (spanbestuurder), Philip Kleynhans (SWD), Jan-Hendrik Louw, Tiaan Niehaus, Elkan Willemse, Morné Els (SWD) en Tino Singe (SWD). […]
-
EHS-Fast 5 Netbalspan gekroon as Ligawenners
EHS se o/17A-Fast 5 netbalspan Op Donderdag, 5 September, het Hoërskool Ermelo se o/15A-, o/15B- en o/17A-Fast 5 netbalspanne deelgeneem aan Gert Sibande se Fast 5 netbaltoernooi. Die Erries het […]
-
Spring at Stulting Primary School!
Teacher Joke, Teacher Nicole and Teacher Landi with Chad Beauzick, Connor Felix and Aphelele Gxuluwa. The grade 3’s had a blast this Friday, celebrating casual day by supporting our bokke as […]














You must be logged in to post a comment.